|
Banaan En Bonen Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 x 410g blikkies boontjies in tamatiesous -
15ml suurlemoensap -
4 piesangs, in skyfies gesny -
440g blik pynappelstukkies, gedreineer -
75ml mayonnaise -
blaarslaai
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sprinkel die suurlemoensap oor die piesang om te verhoed dat dit verkleur. Meng die bone, pynappel en piesang liggies. Meng die mayonnaise deur. verkoel en sit op blaarslaai voor.
|
|
|